Kgalagadi Transfrontier Park
Die Kgalagadi Oorgrenspark is 2 maal die grootte van die Kruger wildtuin. Met volop wild, rooi duine, pragtige sonsondergange en min ander besoekers is dit 'n fotograaf se paradys. Ek is gelukking om naby hierdie juweel te bly en dit gereeld te kan besoek. Hier is van my gunsteling Kalahari fotos.